Dames – Sop en Soetwyn Kenmekaar
R120,00
Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor vir ons SOP EN SOETWYN KENMEKAAR op 9 Augustus 2025
Kom geniet ‘n heerlike DAMES kuier 18:00 tot 20:00 in die Weskerk Kerksaal @ R120 per persoon.
Alle Graad 6 en Ouer Dames welkom. Trek ‘n hoed aan wat jou persoonlikheid weerspieël.
Vir meer inligting, kontak gerus vir Leán Heunes by 083 441 7001 of die Kerkkantoor.
Hoop ons sien al ons DAMES daar!

